Jaarboeke

Geïntegreerde plaagbestuur in Afrika 707


 
Modulekode ZEN 707
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Uitbrake van peste en die toepassing van integreerde pestebestuur deur van verskillende beheermaatreëls gebruik te maak; filosofie van IPB; sosio-ekonomiese implikasies; politiek en wetgewing; pestemodelle; besluitnemings-werktuie en tegnieke.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences